Barend Beer en die Woud van Hartseer-logo

Barend Beer en die Woud van Hartseer

Christina van Deventer

Wanneer Barend se mamma-beer ’n uitnodiging uit Die Hemel ontvang is Barend aanvanklik kwaad. Hoe kan sy ma hom alleen los terwyl sy op reis gaan na ’n plek waarvandaan sy nie beplan om terug te keer nie? Barend agtervolg sy ma wanneer sy haar reis...


Premium Chapters
Premium